STANDARD DIRECT 13th August 2018

Ek mis jou my Dadda lief...Meer as wat ek ooit kan beskryf. Dankie vir die Pappa wat jy vir my was, my Hero, my 1ste Liefde, die enigste man wat ek werklik ooit kon vertrou. Ek kan nou nog nie glo dat ek Pappa nie meer hier by my het nie. Paps is nou saam met ons Moeka, ons Mickey en ons Dellie en baba Quintin. Ek kan nie wag om eendag by julle aan te sluit nie. Hou asb my plekkie warm tot ons weer ontmoet. Altyd en ewig lief vir Pappa. Toekies****